Selfsorg in Umzumbe

30° South on Stiebel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.0
Corlia B
Kort verblyf
4.8
Des 2025

Lieflike ruim en gerieflike huis om te kan ontspan. Dit is 'n baie ruim en gerieflike huis met lekker kuierareas. Daar is 'n elektriese heining rondom die hele erf. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeër. Goodness het elke dag ingekom en alles mooi skoongemaak, wat baie help dat mens nie self hard hoef te werk tydens jou vakansie nie. Die swembad is 'n bonus en het 'n veiligheidsseil wat veiligheid bied vir kinders. Daar is maklike toegang tot 'n blouvlagstrand. Tydens ons verblyf was daar 'n geweldige storm wat die hele dorp 2 dae sonder krag gelaat het. Jessica het uit hul pad gegaan om ons te help met 'n kragopwekker. Weereens baie dankie, ons het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jessica
30° South on Stiebel
Baie dankie, dat julle gekies het om julle vakansie by ons deur te bring. Ons waardeer julle terugvoer en wonderlike resensie opreg. Ons is jammer oor die ongerief wat die kragonderbreking veroorsaak het, maar is bly dat ons kon help waar moontlik om julle verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom kuier, en dankie dat julle sulke wonderlike gaste was — dit was ’n groot plesier om julle te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jessica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 10)
Bespreek

256 Stiebel Rocks Road, Umzumbe, 4225, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4eaa52468511583e53e9772bded04503d53a5442ce55d86d5bfd0f7db59b72e29c50a81332d2e610b6dcdd67361756196f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 256 Stiebel Rocks Road Umzumbe 4225 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -30.626954842205 30.544810642128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang