Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Umzumbe

4.5 / 5  
volgens 32 resensies
Lees regte resensies van Umzumbe van 32 geverifieerde gaste.
Indien jy Umzumbe besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umzumbe.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umzumbe akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umzumbe Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umzumbe Akkommodasie

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Weeksdae!
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umzumbe

Ocean View Home bied selfsorgverblyf in Umzumbe teen die Suidkus. Dié vakansiehuis is ideaal naby die strand en net 'n entjie se ry vanaf ander besienswaardighede in die area. Die ruim, troeteldiervriendelike dubb...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umzumbe

Umzumbe is geleë aan die Suidkus van KwaZulu-Natal, ongeveer 90 km suid van Durban, tussen Hiberdene en Port Shepstone. Dit is bekend as die verborge skat van die Hibuscus-kus. Umzumbe is steeds een van die mees af...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umzumbe

Umzumbe Chalets bied selfsorgverblyf in chalets wat in 'n veilige deelblokkompleks in die kusdorpie Umzumbe geleë is. Die oord is in die inheemse woud teen die berg geleë en het 'n uitsig oor die majestueuse Indie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe

Thea en DJ Vosloo is in Umzumbe tussen Hibberdene en Port Shepston geleë. Dié huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers. 2 van die slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingro...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Umzumbe

Stiebel Sands is 'n dubbelverdiepingselfsorghuis in Umzumbe. Dis naby die swemstrand, rotspoele en branderplankry-plekke. Dié vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningg...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umzumbe

The Gallery Pumula Woods bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel op die onderste verdieping in die Pumula Woods-kompleks in Umzumbe, 'n kusoord aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die huis het 3 slaapkamers, 2 bad...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umzumbe

Ridgeview Accommodation is in Umzumbe, een van die versteekte juwele van die Suidkus, geleë. In hierdie stil area kan jy van die stadsgedruis ontsnap. Dit is die perfekte, rustige selfsorg-vakansiebestemming. Verb...

Vanaf
R875
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umzumbe

55 on Manor is 'n troeteldiervriendelike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel in 'n rustige doodloopstraat in die pragtige kusdorpie Umzumbe. Die area word omring deur kusbos en gaste kan dalk apies, bokke en v...

10% af Aanbod!
VanafR460
R414
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Umzumbe

Cycasia Lodge is 'n groot dubbelverdiepinghuis wat selfsorgverblyf in Umzumbe bied. Die perseel van amper 3 ha bestaan uit tropiese tuine en bos, en is net 1 km van Umzumbe se Blouvlagstrand af. Cycasia Lodge is sow...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umzumbe

Umzumbe Beach House is 'n selfsorghuis, met slaapplek vir 10 gaste, op 'n pragtige sandstrand met privaat toegang tot die strand. Dis 'n lushof vir liefhebbers van die see, sand en son. Geniet 'n heerlike braai op d...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Umzumbe akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Suidkus blad indien jy na meer Suidkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za