+63
Selfsorg in Willard's Beach

302 Kenwyn-on-Sea

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Zakhele S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Great stay, the place made it worth it. The place was well positioned for my kind of stay and needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melvin G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2025

Great gateway location on the beach. Great location, spacious rooms with modern furniture. All amenities were available and working.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suné R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2026

Aangenaam. Aangenaam, baie mooi woonstel, goed ingerig. Daar is baie trappe om by die strand uit te kom, bietjie moeilik met klein kinders. Parkering is 'n groot probleem. Ons was buite seisoen daar en die opsigter is baie kleinlik oor waar jy jou voertuig stop alhoewel daar 80% onderdak parkering oop is.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meriek F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Rustig by die see. Die woonstel was skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Goed geleë naby verskeie strande en restaurante. Die beste was om vroeg oggend koffie te drink met 'n see-uitsig en te gaan slaap met die gedruis van die golwe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Situated at a prime spot and will defs recommend it. Our stay was good. The place is clean and cosy. It has practically all essentials needed, even when there was load shedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en het goed gerus. Alles ook in loop afstand wat van pas was. Dit was baie meer as wat ek verwag het, sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thabile M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Relaxing, adventurous and mind blowing. Superbly out of this world.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kirsty J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2024

Good. Besides having the house next to us renovated, building and workers walking past. Nice complex, lovely pool, close by to everything with a flat that has everything you need (tumble dryer just broken). It was a nice place and I will recommend it anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

My toekomstige vakansieblyplek in Ballito. Ek kan geen fout vind met die blyplek nie. Die vriendelike en geduldige hulp van Elsbeth, self met al my foonoproepe omdat ek nie my e-posse gelees het nie. Die woonstel was pynlik netjies en skoon met ons aankoms. Die huishoudster was vriendlik en deeglik. Ek kan 302 by enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Baie lekker. Baie lekker plek met alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsbeth Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 150

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 8)
Bespreek

102D Compensation Beach Road, Kenwyn-on-Sea 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAx3gi67XkTBslJ0YAxW0kz1nMszNzz8448V46HYN69qv1Lhx1em?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 8) 26 5 1 5 102D Compensation Beach Road Kenwyn-on-Sea 302 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -29.530902858562 31.222988963127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang