+65

302 Seahorse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Gordon Street, Seahorse Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

302 Seahorse is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in Knysna wat 'n mengsel van luuksheid, rustigheid en kuslewe bied. Gaste is net 'n paar oomblikke van die strandmeer, marina en die lewendige Thesen-eiland met sy boetieks, restaurante en aktiwiteite af, wat dit 'n ideale basis maak om die dorp te geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n ingeboude kas, en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek waar gaste kan eet en ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n ingeboude braai, perfek vir oggendkoffie, skemerkelkies of om bloot die uitsigte oor die omgewing in te neem. Gaste kan ook toegang geniet tot die gebou se verhitte swembad, sondek en veilige parkering op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 28 Gordon Street, Seahorse Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Gordon Street, Seahorse Apartments, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA254bd5369ba67d6bcf05dd4a3a63ecd91c6d169439a39b671c861f2448ac991ee8c4b37bc9eb92b9c27e89cfb538f3d90a4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 28 Gordon Street Seahorse Apartments 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -34.0392393 23.047782

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang