Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (3)
Wildsplase (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Knysna SSB

4.6 / 5  
volgens 86 resensies
Lees regte resensies van Knysna SSB van 86 geverifieerde gaste.
Indien jy Knysna SSB besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Knysna SSB.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Knysna SSB akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Knysna CBD Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Knysna SSB Akkommodasie

54 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB

6 Hilton Court is 'n absolute juweel. Dit is 'n luukse selfsorgwoonstel wat in die hartjie van die immergewilde Knysna geleë is. Die woonstel is op die grondvloer van Hilton Court en spog met moderne en stylvolle a...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna SSB

The Little Mermaid is 'n huisboot wat permanent geanker is in Knysna se strandmeer, net 2 minute se roeibootvaart vanaf Knysna se hengelklub. Dié huisboot het 'n slaapkamer, badkamer en 'n klein oopplan-kombuis en...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB

5 Malachite bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle eenslaapkamerwoonstel in Knysna, 600 m vanaf die Knysna Waterfront. Dié sentrale ligging bied maklike toegang tot gewilde koffiewinkels, kroeë, restauran...

20% af Aanbod!
VanafR850
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna SSB

Carpe Diem House is 'n geskiedkundige huis wat ouer as 170 jaar is. Dis in Knysna geleë en vorm die ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word. Carpe Diem House is ideaal vir langtermynverblyf of om net te ...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR650
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB

Malachite Mews 3 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping van die Malachite Mews-kompleks in Knysna se middedorp. Die woonstel is stapafstand van die Knysna Waterfront, re...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Knysna SSB

Knysna Waterfront Loft is 'n selfsorgwoonstel in die Knysna Quays-kompleks in Knysna. Die woonstel se heerlike bestemming is stapafstand vanaf die bekende Knysna Waterfront waar daar wonderlike restaurante soos 34...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Knysna SSB

Knysna Oyster bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenslaapkamerwoonstel in 'n kompleks 450 m vanaf Knysna Waterfront en 200 m vanaf Knysna Mall. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n ko...

Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 100
R733
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB

Blue Moon Family Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in 'n gewilde woonstelblok in Knysna. Verblyf beskik oor 3 eenhede, naamlik Blue Moon Family Apart...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 150
R863
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Knysna SSB

Die Gallery Luukse Woonstel 106 is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 2 gaste in Knysna. Die woonstel is op die eerste verdieping geleë, lei na 'n balkon en is via trappe of hysbakke bereikbaar. Die woonstel het 'n k...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Knysna SSB

Waterfront - Lagoon Terrace Nr. 17 is in Knysna en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Knysna Olifantpark, Featherbed Natuurreservaat en Garden of Eden. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Knysna SSB akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Knysna blad indien jy na meer Knysna akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za