6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
305 Manor Gardens is 'n selfsorgwoonstel wat net oorkant Ballito se hoofbranderplankry- en swemstrand geleë is.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Elke slaapkamer het en suite-badkamergeriewe en instap-storte en daar is ook 'n bad in die hoofslaapkamer. Elke slaapkamer het direkte toegang tot 'n groot afgeskorte balkon, via skuifdeure, wat panoramiese uitsigte oor die kuslyn bied.
Die woonstel beskik oor lugversorging, moderne dekor en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook 'n oopplan-eetarea en -sitarea met gratis WiFi, DStv, Netflix en Showmax.
Gaste kan op die ruim balkon ontspan wat oor braaigeriewe, sonstoele en sambrele beskik. Die luukse Ballito Manor-kompleks bied veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lientjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 102B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 305 Manor Gardens het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
102B Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang