4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
305 Mossel Cove Sea View Deluxe bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel in Mosselbaai, wat dit ideaal maak vir 'n gesinswegbreek uit die gewoel van die stadslewe.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet, waarvan een 'n bad insluit.
Die leefarea spog met 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, lugbraaier, broodrooster, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar vir ekstra gerief. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, en gratis WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim balkon, wat buite-eetplekke en 'n braai-area bied - perfek om die asemrowende see-uitsigte te geniet. Gaste het ook toegang tot die kompleks se swembad, ideaal vir verfrissende duike op warm somersdae. Veilige parkering verseker gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esme Geverifieer
Eiendomme 38
Resensies 29
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink 305 Mossel Cove Sea View Deluxe het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Marsh Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang