31@RidgeRoad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johanna Celeste D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Sal enige tyd weer daar bly en enige iemand aanbeveel om daar te boek! Pragtige plek, pragtige uitsig, maklik om op N1 te kom, baie gawe gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Baie lekker eenheid en goed geleë, perfekte eenheid vir my vakansie gewees. Baie lekker eenheid, lekker ligging en persoonlike privaatheid. Sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ester D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

10/10 super! We enjoyed our stay and will be back soon! Enjoyed our stay. Our host was friendly and approachable. The fact that he checked in during our stay is appreciated - sense of care! We felt very welcome and safe. I will recommend accommodation as a 10/10 experience! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ongelooflik! Netjiese en baie skoon verblyf. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Baie dankie! Dis altyd lekker om te hoor dat mense lekker kuier!

Kaylene Leandri N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Good. It was good, quiet and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Dankie dat julle ons gebruik het vir julle verblyf. Dit was n plesier om Heinrich hier te he. Baie sterkte met die nuwe baba, ek hoop om julle gou weer te sien!

Ansie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Veilig en gerieflik. Die eenheid is baie netjies en skoon. Daar is alles wat jy benodig en naby 'n groot winkel sentrum vir selfsorg inkopies. Die gasheer en sy gesin was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Ag, dit was 'n plesier! Dit is altyd lekker as mense dit geniet. Sien uit om julle weer te sien!

R V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was baie lekker, kan met gerustheid dit aanbeveel. Wonderlike ontvangs. Vriendelike, behulpsame gasheer en gasvrou. Pragtige eenheid, baie netjies, veilige parkering. Uitstekend geleë met 'n lieflike uitsig. Alreeds 2 keer bespreek, sal vir seker weer. Dankie vir 'n heerlike tyd daar deurgebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Dankie vir julle mooi woorde, dit was vir ons baie lekker gewees dat julle by ons gebly het. Dankie nogmaals vir die roosterkoek en beskuit. Onthou julle is altyd welkom!

Lester B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great stay. It was great, the host was amazing and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Dankie, dit was net 'n plesier om julle by ons te laat bly!

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Gerieflike selfsorgeenheid. Veilige parkering. Pragtige uitsig oor berge en stad. Ons sal nie weer op 'n ander plek bly as ons die Kaap besoek nie. Baie naby aan ons kinders en 'n groot mall. Dankie aan ons gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Wow, ek is so dankbaar julle het dit geniet, julle is altyd welkom!

Chanelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie billike prys vir die verblyf. Baie lekker gebly en geslaap, dankie. Sal definitief weer daar bly. Baie billike prys vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
31@RidgeRoad
Dankie baie! Ek's so bly julle het dit geniet. Julle is so welkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R 950 R 760
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Ridge Road, Langeberg-Ridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f657f6a31f117df4c64c1013f3de7f9013328e98733d2d47fff9472355060a354e8e2ee2abbeae65d87a91b4d3e62bad1d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 31 Ridge Road Langeberg-Ridge 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.84499 18.693453

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang