2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Boundary Road, 31 Harbour Terrace, Green Point, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lions Den is 'n lieflike selfsorg-solderwoonstel wat gerieflik in Groenpunt geleë is. Dit is die ideale plek vir reisigers wat op soek is na 'n vakansie naby aktiwiteite en besienswaardighede in Kaapstad.
Dié woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n eetarea, gemaklike sitplek en 'n TV.
Hierdie nuwerwetse, sentrale woonstel spog met 'n nuut geïnstalleerde omsetter om kragonderbrekings te voorkom en WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n ondergrondse parkeerplek. Die gebou beskik oor 'n gemeenskaplike swembad, volledige gimnasium, swembad en braai-area, asook 24 uur-bemande sekuriteit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Bryn Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 9 Boundary Road, 31 Harbour Terrace, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Lions Den het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Boundary Road, 31 Harbour Terrace, Green Point, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang