2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
31 Noorkapperlaan bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde, oopplan-woonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars in Jongensfontein woon.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, 'n ingeslote badkamerarea met 'n stort, wasbak en toilet, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas/vrieskas, 'n tweeplaat-elektriese stoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei, glasware en algemene gereedskap.
Die woonstel is toegerus met 'n tafel en 2 stoele vir die eetarea en 2 stoele vir buitebraai, sowel as beddegoed en badhanddoeke. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Buite is braaigeriewe beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die volledige DStv-pakket en WiFi.
Die eiendom is gerieflik geleë binne loopafstand van die strand en bied maklike toegang tot 'n restaurant, winkel, getypoel en 'n klein natuurreservaat vir kort wandelings.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Aléne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 31 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink 31 Noorkapper Avenue het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Noorkapper Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang