Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

31 Noorkapper Avenue

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R730 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

31 Noorkapper Avenue bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde oopplan-woonstel met 'n see-uitsig. Die woonstel is op 'n woonerf waar die eienaars ook woon in Jongensfontein.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n toegeboude badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, 'n eetarea en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, glasware en algemene kookgerei toegerus.

Die woonstel het ook 'n tafel met 2 stoele vir die eetarea. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring. Buitebraaigeriewe is beskikbaar. Gaste het toegang tot die volledige DStv-pakket.

Die eiendom is stapafstand vanaf die strand en die ligging bied maklike toegang tot 'n restaurant, winkel, getypoel en 'n klein natuurreservaat waar gaste kan gaan wandel.

Slaapplek

’n Bespreking by 31 Noorkapper Avenue sluit in:

Dubbelbed
Area
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir 31 Noorkapper Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Aléne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Jaar gelys 2

Ligging

  • Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink 31 Noorkapper Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R730
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorkapperlaan 31, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA154314bf3e6c8ea5a512269f75e50f89479535edb6d2c26c3a9d86a37c83b195bd6bce2eff854000835c9459248cfd9c5c6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R730 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 31 Noorkapper Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.430471178086 21.332735582495
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem