Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

32 on George

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.8
Avrill T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Peacefully. Weekend away with friends and kids was nice. The neighbourhood is very peaceful. Shops are close to home. The walk to the beach is very close and refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sameera
32 on George
Thank you. We are so pleased to know that you enjoyed your stay with us and look forward to hosting you again soon.

Shane D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Absolutely perfect. Everything was exactly what we needed. Clean, comfortable, and a very relaxed atmosphere. We'll definitely recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sameera
32 on George
Thank for the 5 star review and recommendation. We are delighted to hear that you and your family enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again.

Gert V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Dis die 2de keer wat ek die huis huur. Ons geniet die huis altyd. Die huis het nou ligte in wat sonder krag van buite werk. Gasstoof en ander toestelle wat al jou behoeftes sal bevreedig. Die beste is 'n vuurmaakplek binne wat jou lekker warm hou in die winter.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sameera
32 on George
Hello Gert. Thank you for the rating and comments. We are glad you enjoyed your second stay and was happy with the improvements we have made. We look forward to hosting you again. Regards.

Dustin F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Great location and 32 on George. A great self-catering house, which only lacks some outdoor lounging furniture. No where to relax and in the sun. The house and braai could have been cleaner on arrival, but otherwise not bad. There was, however, not enough basic supplies provided (soap, toilet paper, etc.).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jan 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alida S
Kort verblyf
4.6
Apr 2023

Pragtige uitsig en naby aan die see. Ons het die kuier baie geniet. Die huis bied al die geriewe en is netjies en skoon. Ons het so lekker gekuier, dit was hopeloos te gou verby. Ons sal St.Helenabaai beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eumaine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2023

Rustig en genotvol. Die huis is lekker ruim vir 'n groot gesin. Die kombuis is goed ingerig en die uncapped WIFI was 'n groot aanwins vir die kinders - selfs tydens beurtkrag. Daar is 'n lekker groot kaggel in die sitkamer want in die aande het dit baie koud geraak. Die huis is 'n klipgooi van die see af en die weer was lekker. Ongelukkig het die wasmasjien nie gewerk nie. Die huis is ook nie goed ingerig vir loadshedding nie. 'n Gasstoof en meer ligte sou goed gewees het. Gelukkig het ons ons eie ligte saamgeneem anders het ons in die donkerte gesit, daar was een groot flits wat baie dof geskyn het. In die algemeen sal ek voorstel dat die stort in die hoofslaapkamer en vensters bietjie skoongemaak moet word. Mooi uitsig maar vuil vensters. Anders as die opmerkings bo het ons lekker gebly en die agent was beskikbaar wanneer ons vrae gehad het.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sameera
32 on George
Hello Eumaine, thank you so much for the review and constructive feedback. We have installed a new Defy washing machine, a new 5-plate Samsung Gas stove, and additional lights throughout the house that have a battery backup and are functional during loadshedding. We have also added a whistling stovetop kettle so guests can still have tea and coffee :-) We look forward to hosting you and your family again soon. Best regards. 32 on George home.

Gert B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2022

Fantasties. Vir ons eerste keer in St Helena was ons baie verras.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Sameera Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 32, Britanniabaai, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14152d70e8aaccbee67bb68484b0f4f3d257885ee85911c8ff44a3304914fbf8df196e23d4f7d6723c2953efa5706fa31354?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 32 George Road Britannia Bay 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7215234 17.9392375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang