32 on George
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 30 Apr 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 32, Britanniabaai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 900R2 465 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
32 on George is 'n pragtige strandhuis langs die Goue Myl van Britanniabaai. Die huis spog met direkte toegang tot die strand en gaste kan walvis- of dolfynkyk vanaf die balkon.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n ruim leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en daar is 'n gastetoilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Die kuierarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ingeboude braai, en die sitarea het gemaklike stoele en rusbanke, 'n TV en 'n kaggel.
Gratis WiFi word voorsien en daar is veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en 'n alarmstelsel met gewapende reaksie.
Slaapplek
’n Bespreking by 32 on George sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Sameera Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Jaar gelys 1
Ligging
- George-weg 32, Britanniabaai, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink 32 on George het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Britanniabaai St. Helenabaai Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 32, Britanniabaai, 7282, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom