32 op Pringle
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 32 Pringle Road, Tijgerhof, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
32 on Pringle is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Tijgerhof en bied gerieflike en ontspannende verblyf aan paartjies of enkelreisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.
32 on Pringle is 4 km vanaf die Canal Walk-winkelsentrum, 10 km vanaf die V&A Waterfront en 15 km vanaf die Tafelberg-kabelkar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 32 Pringle Road, Tijgerhof, 7441, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
32 Pringle Road, Tijgerhof, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang