32 on Pringle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

32 on Pringle is 'n selfsorgwoonstel wat slaapplek bied aan 2 gaste in Tijgerhof.

Die woonstel grens aan die hoofhuis en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n instapstort.

Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoofplaat, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste etes kan geniet. Gaste moet asb. nie vark gaar maak nie en plastiekmesse en -vurke vir Kosher- en Halaal-gaste is beskikbaar. 'n Strykster, strykplank en 'n noodhulpkassie is ook beskikbaar.

Die woonstel lei na 'n terras en 'n braai-area en gemeenskaplike swembad is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Gaste moet asb. by die waterbeperkings hou.

32 on Pringle is 4 km van Canal Walk af en 10 km van die V&A Waterfront af. Tafelberg is net 15 km van die perseel af.

Slaapplek

'n Bespreking by 32 on Pringle sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 32 On Pringle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za