33 La Pirogue
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 10 Jun 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jack Powell 2, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 800R1 530 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
33 La Pirogue is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito. Die kompleks is na aan Willard-strand, Granny Pool-strand, winkels, restaurante en ander geriewe in die area.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet.
Die kombuis is goed toegerus met toestelle om maaltye te kook en daar is ook 'n wasmasjien. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n klein, draagbare braai wat gaste mag gebruik.
Gaste het ook toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek vir voertuie. Die verblyf het ook 'n omsetterstelsel.
Slaapplek
’n Bespreking by 33 La Pirogue sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 53
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Jack Powell 2, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 33 La Pirogue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jack Powell 2, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom