+26
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Gill Road, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

33 on Gill bied verblyf in tuinsuites in die stil voorstad Flamingo Vlei in Table View. Die eiendom is slegs 200 m van die gewilde McPherson's Restaurant af, en naby wegneemete-restaurante, kroeë en 'n Pick 'n Pay-winkel.

Verblyf word aangebied in 3 tuinsuites, die Oranje Suite, Grys Suite en Blou Suite, elk met hul eie aparte ingang. Elke suite bevat 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak, 'n lessenaar en stoele, 'n slim-TV met OpenView-kanale en Netflix en 'n mini-kombuisie toegerus met 'n wasbak, enkelgasstoof, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die Grys Suite en die Blou Suite het ook 'n slaapbank wat 1 kind tot 12 jaar oud kan akkommodeer.

Al die eenhede het toegang tot die tuin waar jy kan ontspan of die braaigeriewe kan gebruik. Daar is ook 'n klein swembad.

Rook is verbode in die kamers, maar jy kan op die patio rook.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Carrey S
Saam met lewensmaat
5.0
It's very subtle, fresh, safe, quiet, and pretty. It was amazing, my stay I wanted to continue; honestly, I didn't want to return home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Ryan J
Gesin met klein kinders
5.0
Convenience and peacefulness to stay at. Our stay was awesome, enjoyed the peacefulness, safety and friendly hostesses. They always che...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Runjay T
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Peaceful, tranquil, very neat. My toddler enjoyed playing on the trampoline.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Louise K
Gesin met klein kinders
5.0
Vrek lekker! We enjoyed our stay tremendously! It was clean, very spacious and perfect for what we needed. Bianca went above and beyond...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Maria G
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Vir die geld waarde goed.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 33 Gill Road, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 33 on Gill het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 520
per nag (plek vir 2)
Bespreek

33 Gill Road, Flamingo Vlei, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc0a92cb9a05cada4c20a870fc56385f4cb696e0e5dfcc7906dec7d106c033e18daa9ac7779c7a6d4d4d6fe7c74e1fc8d258e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 33 Gill Road Flamingo Vlei 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.8364199 18.51842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang