Selfsorg in Bettysbaai

3646 on Adelene

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lazette D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Wonderful long weekend family getaway. We had a wonderful time. Our hosts were incredibly friendly. 3646 on Adelene was cosy and like a home away from home, but better. Waking up to beautiful views and hearing the Main Beach waves was amazing. Our children were super comfortable and loved the gaming station and pool board. Thank you so much, Abigail and Duncan, for having us. God bless you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roxanne C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Great host - great stay. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morton S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Very enjoyable. The host was very friendly and accommodating. My friends and I had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2026

Gebaseer op die beskrywing op die webtuiste, het ons beter verwag. Alhoewel die eenheid goed toegerus is, is daar heelwat detail wat aandag nodig het. Dit was nie duidelik uit die advertensie dat die huis met die eienaars gedeel word nie. Die gedeelde voorportaal se gordyn na die eenheid is nie dig nie en dit voel nie privaat nie. Op versoek van die eienaars moet die vensters te alle tye toegehou word sodat bobbejane nie binnekom nie. Dit laat die eenheid warm en bedompig voel. Daar is geen waaiers om hierdie probleem op te los nie. Dit was moeilik om ’n goeie nagrus te kry vanweë die hitte, gordyne wat baie lig deurlaat, muskiete (daar is geen muskietafweermiddels in die eenheid nie), en ’n helder "spotlight" buite die eenheid (wat nie deur die huurders afgeskakel kan word nie), wat in die kamers inskyn. Die gasvrou was regtig baie vriendelik, en ek glo die braaikamer (wat ons nie gebruik het nie) kan goed werk, maar as ’n goeie nagrus vir jou belangrik is, sal ek nie hierdie verblyfplek aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Salomie S
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Lekker, gemaklik, baie mooi memories! Ons was 'n gesin wat baie lekker gebly het en die 4 dae was fantasties. Baie dankie vir die 4 dae. Dit was uitstekend! Soveel nuwe mooi memories.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2025

Great family stay. The overall stay was wonderful. The place was child-friendly and had a great entertainment and braai area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leslie F
1 nag
5.0
Aug 2024

Excellent. It was very pleasant and the host was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela A
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Will go back again. Loved it. Nice and quiet. Enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Enjoyable. Ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies en naby die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
Kort verblyf
4.8
Des 2024

A pleasure to meet such a friendly and welcoming host. Relaxing and very enjoyable. Home away from home. Very nice entertaining area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Abigail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek

25 Adelene road, Betty’s Bay, Cape Town, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA328889b7a6c6d756783e610320bffb4d44293ad9fe3c3597ebdf49096c5d5505e6bafe0b3ab087aaa876a56d479f4712d9ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 25 Adelene road Betty’s Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.360715255871 18.899363417791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang