Beskrywing
Die kamer is perfek vir 2 gaste en bied 'n oopplan-uitleg. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook 'n gemaklike sitarea en 'n kombuisie met 'n yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling met die gasheer.
Maaltye kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-uitleg. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank vir 2 kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoofplaat, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n wasmasjien toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëling met die gasheer.
Maaltye kan vooraf gereël word teen 'n addisionele fooi.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
370 Delphinus Street, Waterkloofridge, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang