Pick your preferred language

English

Afrikaans

+12
Selfsorg in Marlothpark

Sunbirds @ Kruger

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3795 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Sunbirds @ Kruger is 'n knus selfsorg-chalet in Marloth Park, ongeveer 20 km vanaf die Krokodilhek van die Krugerwildtuin.

Hierdie chalet bied slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort en daar is 'n aparte toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die chalet het 2 stoele, 'n voorafbetaalde meter met lugversorging, 'n TV met volledige DStv-kanale en 'n waaier. Gratis WiFi is ook beskikbaar. 'n Skaduryke motorhuis is langs die chalet geleë en daar is ook 'n privaat braai-area vir gaste om te onthaal.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mirna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3795 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Sunbirds @ Kruger het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

3795 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6d9477baaefee403d72279501413930431aca505222fabc9068dd00b0442d283bb30551c853580c8b6a077a3adb526e5871?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 3795 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35017459065 31.798293798777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang