38 On Main
9 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Main Road, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
38 on Main is 'n knus selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, Hermanus, en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gerieflike basis vanwaar hulle die omgewing kan verken.
Dié huis bied slaapplek aan 7 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed vir 'n kind, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed vir kinders. Daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, kisvrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel, 'n kroeg met stoeltjies, en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n vuurput, 'n omheinde tuin en parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is sowat 1,2 km vanaf Sandbaai-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Shelly Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 38 Main Road, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 38 On Main het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Main Road, Sand Bay, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang