Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (54)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Sand Bay

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Sand Bay van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Sand Bay besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sand Bay.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sand Bay akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sand Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sand Bay Akkommodasie

54 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed,...

20% af Aanbod!
VanafR1 176
R941
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Cottage is in 'n stil area in Hermanus geleë - 'n dorp aan die suidelike kus van die Wes-Kaap. Die dorp is welbekend vir walviskyk gedurende di suidelike winter- en lente-maande. Sandbaai Cottage is ideaal...

Vanaf
R531
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sand Bay

Ocean Song Self Catering is naby die strand geleë vir 'n lekker wegbreek by die see. Dit is in Sandbaai in Hermanus geleë. Akkommodasie word gebied in bekostigbare en gehalte-selfsorgeenhede vir gaste wat op soe...

Vanaf
R945
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandbaai , Sand Bay

Welkom by AmaKhosi Guesthouse, jou eerste keuse vir verblyf in Hermanus. AmaKhosi is 'n gastehuis met ruim en suite-kamers wat almal individueel, volgens 'n Suid-Afrikaanse tema, versier is. Geniet die ontspanne a...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R555
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Sandbaai , Sand Bay

Ommidraai bied 'n knus gastekamer in 'n privaat tuiste in Sandbaai. Die gastekamer is ideaal vir paartjies of sakereisigers en is binne bereik van Sandbaai strand, 2 minute se ry vanaf Whale Coast-winkelsentrum en n...

Vanaf
R755
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Solace is 'n selfsorgwoonstel wat gesellig gemeubileer is en in Sandbaai, Hermanus geleë is. Dis net 2 en 'n half blokke vanaf die see en jy kan die branders se vreedsame gedruis hoor en die vars seelug ru...

10% af Aanbod!
VanafR1 400
R1 260
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 10 mense en is net 30 m se stap van die see af. Agter is die tuin omhein en bied 'n veilige grasperk vir jou troeteldiere. Sandbaai Strandhuis beskik oor 4 slaa...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Heavenly Breeze is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Sundew Villas Estate in Sandbaai, 'n woonbuurt in Hermanus. Dis 'n pragtige, rustige area tussen Onrusrivier in die weste en Hermanus in die ooste. Die omgewing is ...

Vanaf
R1 480
per nag, vir 2 mense
B&B in Sand Bay

Kom ontspan in hierdie manjifieke gastehuis reg op die kuslyn met asemrowende uitsigte oor die oseaan. Elkeen van ons 5 elegante en suite-slaapkamers is pragtig afgerond met gehaltelinne en mooi meubels. Al die su...

15% af Aanbod!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Sand Bay

Carole's Cottage is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Sandbaai, sowat 5 km van Hermanus af. Dié kothuis bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, oopplan-sitkamer en -eeta...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sand Bay akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Hermanus blad indien jy na meer Hermanus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za