Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

4 Jill Avenue Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 4 Jill Avenue Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andre K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige kuier.

Geen TV-kanale. Stort is nie op standaard nie. Geen melk vir koffie en tee nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lise R - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie akkommodasie is werklik waarde vir geld. Pragtige dekor en regtig netjies.

Ons het heerlik gebly, net jammer ons het nie tyd gehad om alles tot ons beskikking te gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Jill Avenue Apartment se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde, Lise! Jy is altyd weer welkom!

4 Jill Avenue Apartment
Ewald K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewald K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is rustig en baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Enkelreisiger

Verfrissend.

Woostel het alle geriewe wat benodig word en die groot spasie het my gepas. Eienaar was uiters vriendelik en behulpsaam. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars wat flink gehelp het en die plekkie was baie oulik.

Pragtig, skoon en snoesig. Ontvangs was warm en vriendelik. Oulike plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

4 Jill Avenue Apartment se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde! Julle was wonderlike gaste en julle is altyd weer welkom.

4 Jill Avenue Apartment
Lettie M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was amazing and I didn't take pictures because I planned to go back.

I enjoyed every minute of my stay. I was blown away by everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jill-laan 4, Flamwood, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ac060b63048dbd496a4ba28aab0862a0a8678fde22f4296862411b41d8774aebfd717915a4aba5c406f938808ebb9d14368?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 4 Jill Avenue Flamwood 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.839443430365 26.686253790878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem