4 Menken Park
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Menken Park, 15 Bernard Street Menkenkop, Haretnbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4 Menken Park is geleë in Mosselbaai, 'n hawedorp langs die skilderagtige Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n gemaklike en goed geleë verblyf.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 6 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte bed, terwyl die derde slaapkamer gemeubileer is met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV in. Die huis beskik ook oor 'n binnenshuise braai-area, perfek vir braai in alle weersomstandighede. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster en mikrogolfoond.
Gaste sal toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Menken Park, 15 Bernard Street Menkenkop, Haretnbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Menken Park, 15 Bernard Street Menkenkop, Haretnbos Heuwels, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang