+19
Selfsorg in Reebok

4 Waterbessie Selfsorg

4 gaste

1 slaapkamer

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Waterbessie Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

4 Waterbessie Selfsorg is 'n gemaklike selfsorgwoonstel vir 4 mense in Reebok.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dit het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sitarea wat na 'n privaat stoep met braaigeriewe lei, 'n TV met die volle DStv-pakket en veilige parkeerplek. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.

Die woonstel is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en daar is watertenks.

4 Waterbessie Selfsorg is net 2 km vanaf Reebokstrand en 5 km vanaf Klein-Brakstrand. Reebok is tussen Groot-Brakrivier en Klein-Brakrivier - ideaal vir diegene wat wil visvang.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elize K
5.0
Uitstekend en puik. Dit was briljant en die gasvrou is uitstekend en het uit haar pad gegaan om my dogter gemaklik te maak. Baie dankie, jy is uitstek...
Sien meer
Des 2025
Ansie B
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gekuier en sal die plek enige tyd aanbeveel. Heerlik gebly en lekker geslaap! Beste gasheer en gasvrou nog!
Apr 2025
Michelle V
Gesin met tieners
5.0
Beste seevakansie en sielerus. As jy soek na 'n plek wat jou siel rus gee, gaan jy na 4 Waterbessie toe. Die gasheer en -vrou is 'sout van die aarde' ...
Sien meer
Des 2024
Juanita En Jaco V
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf! Uitstekende verblyf, gasheer en gasvrou laat mens regtig tuis voel. Sal definitief weer daar tuis gaan.
Des 2024
Ansie B
Gesin met klein kinders
5.0
Lieflike netjiese plek, stil area en dierebare gasheer en gasvrou. Ons het heerlik gekuier en "lekkegeslaap" - Gasheer en gasvrou is die dierbaarste m...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 4 Waterbessie Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink 4 Waterbessie Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 847
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 847
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 847
per nag (plek vir 4)
Bespreek

4 Waterbessie Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAogSb5ACbpqNWnlJcmZLNYG2XJFE6afoimDGBv04oGJJq8DBg7u?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R847 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 4 Waterbessie Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0701555474 22.175051828374
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang