4 gaste
1 slaapkamer
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Waterbessie Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
4 Waterbessie Selfsorg is 'n gemaklike selfsorgwoonstel vir 4 mense in Reebok.
Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer wat slaapplek aan 4 gaste bied. Dit het 'n koningingrootte-bed en daar is ook 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n sitarea wat na 'n privaat stoep met braaigeriewe lei, 'n TV met die volle DStv-pakket en veilige parkeerplek. Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Die woonstel is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en daar is watertenks.
4 Waterbessie Selfsorg is net 2 km vanaf Reebokstrand en 5 km vanaf Klein-Brakstrand. Reebok is tussen Groot-Brakrivier en Klein-Brakrivier - ideaal vir diegene wat wil visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 4 Waterbessie Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Waterbessie Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Waterbessie Street, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang