+20

401 Marvol On Hall

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Hall Road 401, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

401 Marvol On Hall is in Seepunt, Kaapstad, naby geriewe en die Promenade geleë.

Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, kasruimte en 'n balkon. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, kompleet met 'n induksiestoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, gereedskap, skottelgoedwasser en 'n ontbyttafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi, en lei na 'n balkon met 'n tafel en 2 stoele.

Verken die stad en geniet aktiwiteite en besienswaardighede soos elektriese fietsry op die promenade, gaan valskermsweef vanaf Signal Hill, besoek die V&A Waterfront vir 'n bietjie kleinhandelterapie, of geniet eenvoudig die restaurante en die Kaapse kultuur wat daarmee gepaardgaan.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
TV
Lugversorging
Verwarmer
Balkon
Stoep/Binnehof
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Perch Short
Stays

Eiendomme 100+

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hall Road 401, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Hall Road 401, Cape Town, 8060, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b284b39cb3ed7fb93d4ddefe1c34c89d90a634f595d0bdcbb2060af348040911d5331a0f0e00cffc081c8ef1c7c4fe78227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense Hall Road 401 Cape Town 8060 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -33.9118761 18.3922077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang