- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rozendal Farm, Polkadraai Road, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
401 Rozendal Cottages is op die plaas, Rozendal, in die Stellenbosch-omgewing geleë waar die Joubert-gesin reeds sedert 1912 wyn boer. Hierdie plaas bied gerieflike verblyf in selfsorgkothuise en dit is ook 'n pragtige trou- en funksie-venue.
Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede met slaapplek vir tot 18 tot 20 gaste in totaal. Daar is eenslaapkamerkothuise en 'n huis. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n kombuis of kombuisie, lugversorging, WiFi in die openbare areas, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is 'n kragopwekker wat inskop tydens beurtkrag.
Die eiendom het 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek en toegewyde personeel om gerieflike verblyf te verseker. Dit is 11 km vanaf Stellenbosch se middedorp in die hartjie van die Kaapse Wynlande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rozendal Farm, Polkadraai Road, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
- Gaste dink 401 Rozendal Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rozendal Farm, Polkadraai Road, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang