Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

401 Rozendal Cottages

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir 401 Rozendal Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Soné D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Soné D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice.

It was okay, but we didn't have any warm water the 2 nights we were there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

401 Rozendal Cottages se terugvoer

We so sorry for that. We did send out the electrician and he did fix the problem but we sort this problem our. Hope we see you soon.

401 Rozendal Cottages
Ineke B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ineke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir 1 aand oorstop.

Cottage is baie lekker ingerig, netjies en gerieflik. Die huisies is reg langs mekaar en braai buite het min privaatheid. Sit ook reg langs die pad waar plaaswerkers verby gaan. Die braai op die stoep is egter lekker privaat. Ons het heerlik daar gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilanie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Baie lekker plekke, sal definitief weer gaan. Die eienaar moet net geskakel word elke keer as jy in en uit by die hek, dit was bietjie sleg gewees. Was bederf met hulle wyn ook op die tafel. Beveel hulle vir enige iemand aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

401 Rozendal Cottages se terugvoer

Goeie dag,

Dankie vir die boodskap. Ons het 'n nuwe sisteem waar die gas nou sy eie kode vir die hek het. Sien uit na julle volgende kuier

401 Rozendal Cottages
Elizabeth G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek in 'n beeldskone area.

Die eenheid wat groot, mooi en het aan al ons vereistes voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zita D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Oulike Kaapse Wynlande juweel met 'n heerlike braai-area en als wat jy benodig (behalwe WiFi).

Ons was baie beïndruk met 401 Rozendal Cottages. Die braai-area is fantasties, die kombuisie het alles wat jy nodig het en die area is pragtig. Ons sal dit vir seker aanbeveel! WiFi in die kamers sal 'n kersie op die koek wees, maar dit is regtig 'n Kaapse Wynlande juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

401 Rozendal Cottages se terugvoer

Goeie dag,

Daar is nou Wifiin die cottages. Sien uit na julle volgende kuier

401 Rozendal Cottages
Johan L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilige verblyf in baie mooi omgewing tussen die wingerde.

Ons het baie lekker gebly as 'n gesin. Dit was 'n plesier om elke dag terug te keer na 'n skoon woning. Die kamer is ruim, en die braai-kamer is baie lekker ingerig. Die woning waarin ons gebly het, is ook heerlik privaat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

401 Rozendal Cottages se terugvoer

Goeie dag
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer, ons sal julle graag weer by ons wil verwelkom.
Vriendelike Groete
Nicola Kotze
Bestuurder

401 Rozendal Cottages
David V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great, Neat and modern place.

Great, neat and modern place to stay when you are in Stellenbosch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

401 Rozendal Cottages se terugvoer

Good day David

Thank you for the kind review, we hope to welcome you back sometime soon.

Kind Regards,
Nicola Kotze
Manager

401 Rozendal Cottages
Jennifer D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jennifer D
Enkelreisiger

Goed vir vinnige een aand oorbly.

My kamer (Ragdoll) was baie netjies, maar dit het gestink soos 'n ou braai. Die stukkie grondpad na die perdeplaas tot by die cottages is ook nie fantasties nie. Ek kan wel sê die kliïntediens wat ek ontvang het was vriendelik en baie vinnig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

401 Rozendal Cottages se terugvoer

Beste Jennifer,

Baie dankie vir jou terugvoering.

Die braaireuk is 'n bietjie van 'n probleem wanneer daar op dieselfde dag gaste is wat inboek en uitboek, maar ons het ietsie gekry om die reuk beter te maak.

Ons hoop om jou gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Nicola Kotze

401 Rozendal Cottages
Paul P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Besigheidsreis

Ek het gesoek na 'n plek waar ek kon afpak, afsprake nakom en tussen in werk, en die was presies reg.

Die reis hierdie keer het gegaan om 'n hele paar afsprake na te kom. Ek moes intussen ook werk en terugvoere voorberei. Rosendal is presies wat ek in gedagte gehad het. Veilg, skoon, nie opmekaar nie en ek was goed produktief. DIe ligging is perfek net 8 km uit die dorp en maklik bereikbaar, veral as iemand jou die pad verduidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

401 Rozendal Cottages se terugvoer

Beste Paul,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons hoop om jou gou weer by 401 Rozendal te verwelkom.

Vriendelike groete,
Nicola Kotze

401 Rozendal Cottages
Christine S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine S
Gesin met tieners

Perfek vir my behoeftig.

Rozelle 401 het my behoeftes gepas - netjies, maklike toegang tot hoofroetes, mooi omgewing en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

401 Rozendal Cottages se terugvoer

Beste Christine,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering. Ons hoop om jou gou weer te verwelkom by 401 Rozendal.

Vriendelike groete,
Nicola Kotze

401 Rozendal Cottages
Elna V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met vriende

Asemrowend mooi natuur en die huis is awesome.

Die cottage was toegerus met alles - selfs braaihout. Ek beveel hom aan aan almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezahn S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezahn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A time well spent.

Firstly, both me and my partner had an amazing time at 401 Rozendal Cottages, it was really great. As for the directions, the calls and the atmosphere - outstanding. If anyone out there needs a place to stay, please book 401 Rozendal Cottages. Thank you for satisfying your customers needs. We'll be visiting very soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henco P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henco P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig met als wat jy nodig het.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Betsie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese eenhede. Binnebraai en kuierstoep sorg vir heerlik kuier.

Baie gemaklike verblyf. Heerlik gebraai by binnebraai op kuierstoep. Als netjies en skoon. Rustige omgewing met mooi uitsig oor plaas en berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenslaapkamer cottage nie vir my nie.

Kamer met die kleinste venster moontlik, slaap graag met oop venster maar nie hier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter-ben P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter-ben P
Besigheidsreis

Die was baie lekker veblyf. Naby aan Stellenbosch. Lekker stil en ongeloofllike uitsig.

Rozendal, was beskikbaar en ek is bly dit was. Baie lekker verblyf. Die sleutel kry is nogals oulik! Die uitsigte is ongelooflik mooi. Lekker stil. Die enigste ietsie klein is dalk die werkers wat vroeg begin werk het, maar nie te veel gepla nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Die "cottage" is baie netjies en skoon. Die uitsig was pragtig. Goed toegerus, maar ek sou voorstel dat daar meer as een tweepuntprop beskikbaar moet wees. 'n Elektriese ketel sal ook 'n goeie toevoeging wees. Ons het dit baie geniet en sal 401 Rozendal beslis aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V

Rustig en pragtig.

Ek en my ma moes Kaap toe vir kombuistee en het 'n stil en rustige plekkie gesoek. Ons het heerlik gebly in die nuut geboude huisies. Daar was als wat ons nodig gehad het. Sal die plek definitief aanbeveel. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G
Saam met vriende

Alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Pragtig tussen wingerde. Werkers het bietjie vroeg begin werk maar hulle was stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Net wat ons nodig gehad het na 'n baie besige feesseisoen. Dit was 'n rustige wegbreek waar ons kon ontspan in 'n pragtige omgewing. Die eenheid was baie netjies en skoon met alles wat jy dalk mag nodig kry. Sal dit beslis weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy V
Enkelreisiger

Ongelooflik rustig, sal weer soontoe gaan om te ontspan.

Dit is die mooiste plek, sal weer terug gaan om 'n bietjie te ontspan. Waarde vir geld, skoon, netjies en ongelooflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda L - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L
Saam met vriende

Stunning location, friendly and helpful staff and quality accommodation.

Stunning location, friendly and helpful staff and quality accommodation. I would highly reccomend this accommodation and look forward to visiting this place again. The staff were very helpful and made sure that everything was organised. The booking process is also very easy and practical.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Asemrowende ligging, vriendelike en hulpvaardige personeel en gehalte verblyf.

Asemrowende ligging, vriendelike en hulpvaardige personeel en gehalte verblyf. Ek sal die instansie hoogs aanbeveel en sien uit daarna om die plek weer te besoek. Die staf was baie hulpvaardig en het seker gemaak dat alles georganiseerd was. Die besprekingsproses was ook baie maklik en prakties.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon, baie mooi ligging, heerlike verblyf.

Dit was baie lekker om op hierdie klein juweel en waarde vir geld verblyf af te kom. Weg uit die gewoel maar tog naby alles - dit beslis waarde vir geld! Pragtige uitsig oor wynlande en Simonsberg. Sal beslis teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Gesin met klein kinders

Lekker gebraai en gekuier.

Ons as gesin het 2 huisies gebruik, ek en my vrou in een en my dogter en kleinkind in die ander een. Net oorkant die pad is Skilpadvlei restaurant wat lekker kos bedien. Ons roetes was na Stellenbosch, Somerset-Wes en Brackenfell, baie sentraal en baie rustig met 'n mooi uitsig so tussen die wingerde. Elke huisie het sy eie braai, eerste sak hout gratis met vuurhoutjies en vuuraanstekers in die huisie beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en rustig.

401 Rozendal Cottages is regtig 'n pragtige selfsorg-eenheid. Dit gee mens hierdie plaas gevoel van tussen die wingerde en die plaasdiere. Ek sal met die grootste liefde die plek aan enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het aan alle verwagtinge voldoen.

Heerlik gebly. Wonderlike uitsig. Uitstekende ligging waarvandaan 'n menigte omliggende besienswaardighede besoek kan word. Sal beslis weer besoek en nog langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing!

Een van die mooiste plekke waar ons nog was! Die akkommodasie is perfek vir 'n wegbreek-naweek. Die plaaswerkers was van die aangenaamste mense wat ons nog ontmoet het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lanklaas so aangenaam verras gewees met absolute skoon en prentjiemooi verblyf!

Met 'n houtstofie/kaggel in die vertrek, het die kouefront buite gebly en het ons lekker gekuier en geslaap. Uit die "minibar" kon ons 'n lekker bottel rooiwyn kry, deur net die geld in die houtkissie te plaas. Vuurhoutjies was beskikbaar, maar ons moes self blits koop om die vuur aan te steek. Wees seker dat ons November weer by 401 Rozendal gaan bly wanneer ons kinders uit Australië kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon baie lekker gebly.

Aangenaam verras met die uitleg van die eenheid. Alles is skoon netjies en modern. Die grootste verassing was die kaggel asook die yskassie. Die ligging is perfek tussen wingerde en is die skoonheid van die natuur en omgewing opvallend - ek sal definitief weer hier gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rozendal Plaas, Polkadraaipad, Stellenbosch, 7604, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5204f2dfe32fc08c0d25596273fec8e905c2d6c1ae988aac1ccc427df962f2777c4f35bd7e84043a97285d4b7811f59e0f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 Rozendal Farm Polkadraai Road 7604 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.951467947492 18.756119871978