402 Azul Terraces
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Moolman Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
402 Azul Terraces is 'n dakwoonstel op die seefront in Bloubergstrand. Dit bied 'n pragtige see-uitsig.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n stort en stort-oor-bad. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis met lugversorging is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Dit lei na die etenstafel en die sitarea met sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel lei na die buite-area met sitplek, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Beach House Geverifieer
Eiendomme 53
Resensies 93
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Moolman Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Moolman Close, Bloubergstrand, Cape Town, 7436, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang