402 The Signature
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
402 The Signature bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in De Waterkant en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat rustige verblyf soek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar. Verder word die verblyf deur kafees, boetieks, winkels, kroeë en die strand omring.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ligging
- 4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Liddle Street, De Waterkant, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang