403 Parergon Penthouse
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - West Quay Road, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
403 Parergon Penthouse is geleë by die Waterfront Marina in Kaapstad, binne loopafstand van die V&A Waterfront. Dit is op die vierde verdieping geleë en bied uitsigte oor die marina se seiljagkom, die stad, Tafelberg en Seinheuwel.
Die woonstel bestaan uit drie slaapkamers en drie en suite-badkamers, met 'n bykomende gastetoilet. Alle kamers het lugversorging, verwarming en 'n digitale kluis. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien, asook haardroërs, vloeibare seep en stortjel. Draadlose veselinternet en satelliet-TV is regdeur beskikbaar.
Geriewe op die perseel sluit in 'n patio wat rondom die woonstel draai, 'n privaat plonspoel en 'n Weber-gasbraai. Die veilige kompleks beskik oor 'n privaat hysbak met direkte toegang tot die woonstel en twee veilige kelderparkeerplekke. Rugsteunbatterye voorsien krag aan ligte en proppe tydens kragonderbrekings. Huishouding is elke vier dae ingesluit, met bykomende dienste beskikbaar teen 'n ekstra koste.
Nabygeleë besienswaardighede binne twintig kilometer sluit in die V en A Waterfront-winkelsentrum, die Zeitz MOCAA Museum van Hedendaagse Kuns, die Cape Grace Hotel met die Bascule Whisky Bar, die One and Only Hotel en spa, Tafelberg en Seinheuwel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Esta-Marita Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- West Quay Road, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
West Quay Road, Victoria & Alfred Waterfront, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang