403 Somerset
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Somerset Road, De Waterkant, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
403 Somerset is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Kaapstad, ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Hierdie pragtige woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n vrystaande bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n lieflike ontbyttoonbank waar gaste hul maaltye kan geniet. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek.
Die eenheid maak oop na die balkon met buitesitplek, perfek vir buite-etes.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Shiraaz Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 97
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Somerset Road, De Waterkant, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Somerset Road, De Waterkant, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang