2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Nicol Street, 72 on Kloof, Unit 404, Gardens, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
404 - Groen on Kloof is 'n bekoorlike selfsorg-enkelwoonstel in die hartjie van Kaapstad met ikoniese uitsigte oor die stad. Stylvol versier en op die 4de verdieping van 'n veilige gebou geleë, bied die woonstel asemrowende, ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai, Seinheuwel en die stadshorison.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.
Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie toegerus met 'n yskas, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor 'n knus hoekie met 'n gemaklike sitarea en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Stap buite en verdiep jouself in die lewendige atmosfeer van Kloofstraat, gevul met knus restaurante, koffiewinkels en kroeë. Hierdie kompakte toevlugsoord is ideaal vir solo-reisigers of paartjies, en dien as 'n perfekte basis om die stad se top-attraksies te verken, alles binne 10 minute se ry. Dit sluit in Tafelberg, die Seepunt-promenade, die V&A Waterfront en Kampsbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Wilco Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 2 Nicol Street, 72 on Kloof, Unit 404, Gardens, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink 404 - Groen on Kloof het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Nicol Street, 72 on Kloof, Unit 404, Gardens, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang