404 Coachers Courtyard Twin Studio
2 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Ryneveld Street, 404 Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
404 Coachers Courtyard Twin Studio is 'n knus selfsorgwoonstel in die hartjie van Stellenbosch. Ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, bied hierdie goed ingerigte ateljee gemaklike en gerieflike akkommodasie.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 2 enkelbeddens, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid sluit 'n goed toegeruste kombuis in met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n patio met buitesitplek. Betaalde parkering op die perseel word voorsien, en gaste sal binne loopafstand van die dorp se historiese landmerke, restaurante, koffiewinkels en die universiteit wees.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
VA Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Ryneveld Street, 404 Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Ryneveld Street, 404 Koetsierhuis, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang