+31

404 Da Gama

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

404 Da Gama is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die vierde verdieping in Strand, Kaapstad en is ideaal vir 2 gaste wat op soek is na 'n strandvakansie.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek, 'n afstandbeheerde hek, 'n swembad en gemeenskaplike braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karina V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese skoon woonstel met alles wat benodig word. Ons het heerlik gebly met die mooiste see-uitsig! Die gasheer was baie vriendelik en het alles dee...
Sien meer
Okt 2025
Marietjie R
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het om jou liggaam, siel, verstand te voed. Dit was ongelooflik!
Jan 2025
Willie B
Saam met lewensmaat
5.0
Gee net aanwysigings vir die instel van die TV. Fantastiese uitsig met alles in die woonstel wat benodig word.
Okt 2024
Marissa E
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige lekker see vakansie met uitsig oor die strand. Die eenheid is baie netjies en skoon. Dit was vir my die belangrikste aspek. Ons het by 'n paar...
Sien meer
Sep 2024
Pieter L
Saam met lewensmaat
5.0
Kon lekker rus dankie. Ligging uitstekend - woontstel was baie netjies en die prys baie billik. Ons het die kuier baie geniet en het min probleme erva...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 274

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Da Gama Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 404 Da Gama het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Da Gama Street, Strand, Cape Town, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19159872f0189b830a437963f5d283e13167380fdabcae9db68726e3c16208815d8be5bf7995d97d0162bd8e7f6b66b138a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Da Gama Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.109059782229 18.821498369906
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang