6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Northbank lane, Unit 390 Portofino, The island club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
405 Portofino @ The Island Club is 'n drieslaapkamer-woonstel is in 'n rustige area en bied 'n sentrale toevlugsoord vir 'n heerlike verblyf. Hierdie plek bied die perfekte atmosfeer om vars lug en uitsigte oor die stad te geniet.
Dié ruim woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n bad, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het kontemporêre meubels en 'n slim-TV met gratis WiFi. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot die privaat balkon waar gaste hul dag met 'n koppie koffie kan begin of saans met 'n glas wyn kan ontspan. Die verblyf het 'n betroubare rugsteunkragstelsel, en word nie deur beurtkrag geraak nie. Gaste het toegang tot die gimnasium en swembad op die perseel, asook veilige parkeerplek.
Die verblyf is naby Canal Walk Winkelsentrum. Dit is ook 5 minute se ry vanaf 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en konferensiegeriewe. Verder is die Kaapstadse middestad, Waterfront en Atlantiese kusstrande binne 15 minute se ry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Shamiso Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Northbank lane, Unit 390 Portofino, The island club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 405 Portofino @ The Island Club het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Northbank lane, Unit 390 Portofino, The island club, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang