+16
Selfsorg in Witsand

409 Gone Fishing

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

409 Gone Fishing is 'n bekoorlike selfsorgeenheid net 'n hanetreetjie vanaf die Breederivier in Witsand. Hierdie toevlugsoord bied ontspannende en gerieflike verblyf aan 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat 'n naweekwegbreek soek.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea en 'n kombuisie. Daar is ook 'n etenstafel. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite kan gaste op die stoep met eet- en braaigeriewe ontspan en die rustige omgewing geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

409 Gone Fishing is gerieflik naby plaaslike restaurante geleë. Gaste kan nabygeleë besienswaardighede, soos die Witsand Natuurreservaat verken en aktiwiteite, soos visvang met Mulloway Charters op die Breederivier geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jan D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en wonderlike liggie. Ons het uitstekend gebly en Nadia het ons baie welkom laat voel met ons aankoms. Die vorige resensies het gesê daar i...
Sien meer
Mrt 2025
Talana D
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik baie lekker. Dit was regtig baie lekker - Dankie aan die vorige persoon se terugvoer oor die rooster. Ons het ons eie saamgeneem. Wat ek w...
Sien meer
Jan 2025
Salome V
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker. Kan gerus 'n TV beskikbaar maak.
Sep 2025
Elisabeth G
4.4
Ok. A nice 1-room apartment which urgently needs some upgrading. No TV, no bedside lamps, very uncomfortable chairs on the terrace, no ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Corne S
Saam met lewensmaat
4.0
Lekker geslaap maar nie 'n kuierplek nie. Dis benoud in die vertrek, venster in die badkamer word aanbeveel sodat lug deurtrek. TV en WiFi word gemis.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink 409 Gone Fishing het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a4d8dba358e03e91fb376043f95cd4f44f2ce495c82bbc71cc4775cf3402349a35972d7c3adec3b1033da81cb144f0bf6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.395958671455 20.826708577895
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang