Pick your preferred language

English

Afrikaans

+32
Selfsorg in Port Owen

41 Helena

8 gaste

4 slaapkamers

5 beds

4 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 41 Helena str, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

41 Helena bied gemaklike en goed toegeruste selfsorgverblyf in die rustige marina-dorp Port Owen, Velddrif. Ideaal vir gesinne, paartjies of groepe vriende, dien hierdie huis as 'n uitstekende basis vanwaar die Weskus, nabygeleë strande, waterweë en plaaslike besienswaardighede verken kan word.

Die huis kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n hoofhuis sowel as 'n aparte tuinwoonstel. Die hoofhuis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet, terwyl die woonstel 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer bied. Slaapkamer een is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak, toilet en bidet. Slaapkamer twee bevat 'n koningingrootte-bed, en slaapkamer drie is ingerig met 2 enkelbeddens. Hierdie twee slaapkamers deel 'n Jack-and-Jill-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Slaapkamer vier is in die woonstel geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die woonstel beskik ook oor sy eie kombuisie met 'n yskassie, noodsaaklike eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, sowel as 'n tafel en stoele vir 2.

Die hoofleefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer 'n eetarea met 'n tafel vir 12, ruim gemaklike sitplek, en 'n vermaaklikheidsarea met 'n pooltafel en 'n tuisteater met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV teen die muur met stromingsdienste. WiFi-toegang is beskikbaar.

Gaste kan direkte toegang tot die kanaal, 'n verfrissende swembad en 'n semi-toegesette patio langs die sitkamer met 'n buite-eetarea geniet. 'n Onderdakbraai-area met gemaklike buitemeubels is perfek vir ontspanne byeenkomste, terwyl veilige parkering gemoedsrus verseker. Met sy rustige omgewing en uitstekende geriewe, belowe elke verblyf gemak, gerief en onvergeetlike Weskuslewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 41 Helena str, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 7 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

41 Helena str, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad45da17797a4995f572ced5bee6259f0835445c94313d5be09b98798f3c4331d91dcad0a8f0f5264f2ae7d004dbfd9fa48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 41 Helena str Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.782997769963 18.148911035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang