+29
Selfsorg in Heather Park

410 Southfork Arbour Nature Estate

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heilie K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Mooiste uitsig en puik verblyf. Hierdie eenheid op die 4de vloer in 'n spoggerige nuwe uitbreiding, is perfek vir mense wat daardie "huis-gevoel" tydens vakansie wil beleef. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is nie ruim nie. Pragtig gemeubileer en versier. Tydens ons verblyf het die bouers in die dag lawaai gemaak, maar saans was dit stil. Ons het die Paddle-baan en swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Esme Geverifieer

Eiendomme 35

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Arbour Nature Estate, Ansius Lategan Ave, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa333f6629851710682ef2ea4cd7e61dc7007b341a67bcb41891f618d0847167cf3e8058e59bc0450e9bf9bb6def33322984d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Arbour Nature Estate Ansius Lategan Ave, Heather Park 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.950633176129 22.425953007271

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang