Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Heather Park

4.6 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Heather Park van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Heather Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Heather Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Heather Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Heather Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Heather Park Akkommodasie

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heather Park

Lekkerdoeks bied 3 verblyfopsies op die eienaars se perseel in George. George is aan die voet van die Outeniekwaberge geleë en is die ideale basis vanwaar gaste die Tuinroete kan verken. Lekkerdoeks is 'n eenslaap...

15% af Aanbod!
VanafR1 395
R1 186
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Heather Park

The Camello is op die prentjiemooi Tuinroete in 'n stil buurt in George geleë en bied gehalteverbyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendi...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Heather Park

Mrs Catherines Self-Catering Apartment is in Heather Park in George geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin van 4 of 'n groep vriende. Dit is naby 'n rits winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heather Park

Apple and Spice Guesthouse is in Heather Park en kyk uit oor die skoonvelde van Fancourt Gholflandgoed. Dit is sorgsaam deur argitekte beplan, en stylvol ontwerp met oordeelkundige gaste se gerief in gedagte. Daar...

Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heather Park

Sarah's B&B bied gerieflike verblyf wat sentraal geleë is in die stil woonbuurt Heather Park. Dit is naby Fancourt Gholfbaan, George Gholfbaan en 'n Virgin Active-gimnasium geleë. Die ligging is ook ideaal vir die...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heather Park

Pine Cone Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in die pragtige dorp, George op die Tuinroete. Die kothuise is vas aan die hoofhuis, maar het hulle eie ingange en omheinde tuin. Dié 2 eenhede bied...

Vanaf
R549
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Heather Park

Michael's Den is in Heather Park in George geleë, en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of sakereisiger. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die oopplan-woonstel is op ...

Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Heather Park

Makarios Selfsorg Eenheid bied gerieflike selfsorgverblyf in die George-vallei wat aan die voet van die Outeniekwaberge lê. Dié eenslaapkamereenheid is perfek vir 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer het '...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Heather Park

Jurah bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 gaste in Heather Park in George. Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkame...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Heather Park

House Next Door is 'n lieflike selfsorghuis in 'n rustige, privaat tuin in George in die Wes-Kaap. Die huis is net 12 minute se ry vanaf die lughawe en 20 minute se ry vanaf Victoriabaai en Heroldsbaai. Dit is ook n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]