+16
Selfsorg in Marina Martinique

43 Martinique Cove

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Dialouise T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Wonderlike ligging op die water, stapafstand van die see. Baie netjies en skoon. Wonderlike ligging en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Des 2025

Ons het die strand naby Marina Martinique baie geniet. Die plek is geleë teen die lagoon. Met 'n baie mooi uitsig, maar die matras is uitgeslaap en die yskas raas. Daar is kolganse wat reg deur die aand raas, maar ons het begrip dat mens nie veel daaraan kan doen nie. Maar die omgewing is baie veilig, veral as jy kinders het. Die plek was net nie waarde vir die geld wat jy betaal nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Johalene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Ons het baie lekker gekuier en gebly. Dit was 'n fees, die kinders het elke oomblik geniet. Als was skoon en die view was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolanda L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Rus vir die siel. Ons het baie lekker gebly, die parkies oral is 'n plus vir klein kinders. Die bootjie vir roei beslis 'n plus gewees. Ek beveel dit aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
43 Martinique Cove
Thank you so much. We are so happy you enjoyed your stay.

Leatitia S
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2020

Die eenheid het definitief aan ons behoeftes voldoen. Die ligging van die eenheid was ideal vir ons behoeftes - langs die water. Die kano wat ons kon gebruik was net so welkom. Die tienerseuns was mal oor die plek, veral met waterpark en die restaurant aan die oorkant. Die kompleks is baie veilig; die fietse het heel vakansie buite gestaan. Die eienares, Debby, was baie vriendelik en behulpsaam en het selfs aangebied dat haar swaer ons met sy boot op die kanaal neem. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
43 Martinique Cove
Thank you so much for your kind words.

Annelie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2019

Ongelooflik lekker gebly. Baie netjies, rustige verblyf. Sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
43 Martinique Cove
We are very happy that you enjoyed your stay.

Annel Z
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Goed toegeruste eenheid, wat aan al ons verwagtinge voldoen het. Die eenheid bestaan uit twee groot slaapkamers elk met 'n dubbelbed, en dan is daar 'n baie klein derde slaapkamer wat aan die tweede slaapkamer grens met twee stapelbeddens wat geskik is vir twee klein kindertjies. In die woonvertrek is egter twee gerieflike slaapbanke. Die oopplan kombuis met skottelgoedwasser is ideal vir 'n lekker kuier. Die rustige atmosfeer met die kano's en bootjies wat verby luier het ons baie geniet, asook dat die kinders in die water reg voor die eenheid kon swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
43 Martinique Cove
We are only too happy that you had a good time there with your family.

Christoff D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Lieflike skoon eenheid met pragtige uitsig en volledige geriewe. Die eenheid is pragtig skoon, volledig toegerus, met pragtige dekor, en is fantasties geleë in middel van die Marina Martinique. Hoogs aanbeveel vir 'n wonderlike naweek/vakansieverblyf. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
43 Martinique Cove
Dankie Christoff. We are so happy you enjoyed it!

Lindi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

What a wonderful stay! We had such a wonderful stay. There was everything that you would need for a relaxing and enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
43 Martinique Cove
Awesome! We are very happy you enjoyed your stay. Kind regards, Debby and Alan

Danie Jacobus L
Kort verblyf
4.0
Aug 2019

Aangename verblyf. Baie mooi en heerlik geslaap. Veilige en rustige omgewing, sal die verblyf aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Debby
43 Martinique Cove
Thank you Dj, We hope you visit again. Debby

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Port Au Prince Crescent, Martinique Cove, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIxhvsva2rRu3RWALD60qXfvPF6y7qmmLjKb5O6rRvjM4uqEyls?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Port Au Prince Crescent Martinique Cove 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075995595518 24.916202015779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang