- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 435a Vale Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
435 on Vale Boutique Aparthotel bied stylvolle verblyf in Randburg in Johannesburg.
Daar is 4 goed ingerigte kamers met privaat badkamers. Elke kamer het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.
Elke kamer is ook met kookgeriewe soos 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, gratis toiletware en 'n TV in.
Daar is gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, 'n Jacuzzi en 'n braai-area op die perseel, en gaste is welkom om dit te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sisonke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 435a Vale Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink 435 on Vale Boutique Aparthotel het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
435a Vale Avenue, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang