+45
Selfsorg in Faerie Glen

458 on Manitoba

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
George B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Very pleasant! The stay was enjoyable. Host Madelaine was exceptional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Goed geleë, veilig, baie goed toegerus, vriendelike eienaars. Ek het heerlik gebly. Die eenheid was baie goed en smaakvol toegerus en baie veilig. Dit was baie goed geleë in 'n pragtige omgewing. Die eienaars was baie vriendelik en het vir seker gemaak dat ek gemaklik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Home away from home. We stayed a couple of days. It was warm and welcoming. The hosts are amazing, friendly, and willing to help where they can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Net een aand oorgeslaap stil rustige plek weg van die gewoel van die stad. Ja ons het baie lekker gebly en geslaap. Ons gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goeie waarde vir geld. Mense is vriendelik. Ons het lekker gebly. Mense is vriendelik. Die woonstel is gerieflik en netjies en die ligging is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
458 on Manitoba
Liewe Chris, Baie dankie vir jou mooi terugvoer — dit word opreg waardeer. Ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het en die gerief, netheid en ligging van die eenheid geniet het. Dankie ook vir jou vriendelike woorde oor ons diens. Dit was ’n plesier om julle te huisves, en julle is enige tyd weer baie welkom. Vriendelike groete, Madelein & Pieter

Lazya V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal hulle enige tyd aanbeveel. Sal definitief spoedig weer besoek. Baie dankie. Baie lekker gebly. Madelein uiters professioneel en absoluut na al ons behoeftes omgesien. Die gastehuis is absoluut pragtig, skoon en met 'n baie mooi uitsig. Ook uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
458 on Manitoba
Liewe Lazya, Baie dankie vir jou pragtige terugvoer en aanbeveling — dit beteken opreg baie vir my. Ek is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dat alles na julle verwagting was. Dankie ook vir jou mooi woorde oor my diens — dit word werklik waardeer. Dit was ’n plesier om julle te kon huisves, en ons sien uit daarna om julle weer binnekort te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Pieter

Yolande N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustige, veilige omgewing. Die eenheid is pragtig, skoon en netjies en goed toegerus met alles wat mens benodig vir selfsorg. Veilige parkeerplek agter sekuriteitshek. Die eenheid beskik ook oor ’n onderdak parkeerplek. Die ligging is uitstekend met winkelsentrums en eetplekke naby die kompleks geleë. Tydens ons verblyf was die eenheid skoongemaak. Die handdoeke was vervang en die koffie, tee en suiker was weer aangevul. Ons het sommer dadelik tuisgevoel. Ons het heerlik gebly. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
458 on Manitoba
Liewe Yolande Baie dankie vir jou pragtige en deurdagte resensie — dit word opreg waardeer. Dit maak my so bly om te hoor dat julle tuis gevoel het en die eenheid, geriewe en ligging geniet het. Ons streef altyd daarna om vir ons gaste ’n gemaklike en sorgvrye verblyf te bied, en dit beteken baie om te weet dat die klein ekstra moeite raakgesien en waardeer word. Dit was vir ons ’n absolute plesier om julle te kon huisves, en julle is enige tyd weer baie welkom. Vriendelike groete, Madelein & Pieter 458 on Manitoba – Serenity Glen

Fourie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Veilige verblyf met 'n rustige atmosfeer. Aangenaam verras met die eenheid wat baie goed geleë is, naby hospitale en Menlyn. Alles is beskikbaar in die omgewing, eetplekke is binne bereikbare afstand. Die gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
458 on Manitoba
Baie dankie, Catharina, vir jou pragtige woorde en uitstekende 5-ster beoordeling. Ons is so bly om te hoor dat julle aangenaam verras was met die eenheid en die rustige, veilige atmosfeer kon geniet. Dit beteken baie vir ons dat die ligging naby hospitale en Menlyn vir julle gerieflik was, en dat alles in die omgewing aan julle behoeftes voldoen het. Baie dankie ook vir jou mooi woorde oor die gasvryheid — dit word opreg waardeer. Dit was vir ons ’n groot voorreg om julle te huisves, en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms by 458 on Manitoba te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Pieter 458 on Manitoba

Frik L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige, skoon en veilige omgewing. Die eenheid is pragtig skoon en netjies. Modern in alle opsigte. TV groot met baie kanale en baie goeie WiFi. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
458 on Manitoba
Baie dankie, Frik, vir julle wonderlike resensie en 5-ster beoordeling. Ons waardeer dit opreg om te hoor dat julle die rustige, skoon en veilige omgewing geniet het. Dit is vir ons baie belangrik dat die eenheid netjies, modern en gerieflik is, en ons is bly dat die TV en WiFi ook aan julle verwagtinge voldoen het. Dit was vir ons ’n groot plesier om julle te huisves, en ons hoop om julle weer binnekort by 458 on Manitoba te verwelkom. Vriendelike groete, Madelein & Pieter 458 on Manitoba

Jackie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Pragtig, netjies, veilig en gasvry ontvang. Die verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelein
458 on Manitoba
Hi Jackie, Baie dankie vir jou pragtige terugvoer en 5-ster beoordeling – dit beteken ongelooflik baie vir ons! Ek is so bly om te hoor dat julle verblyf fantasties was en dat julle die netheid, veiligheid en gasvryheid geniet het. Dit was ’n groot plesier om julle te huisves, en ons sien uit daarna om julle weer by 458 on Manitoba te verwelkom. Vriendelike groete Madelein en Pieter

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Madelein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 100
20 % AF
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 100
20 % AF
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 100
20 % AF
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Bespreek

458 Manitoba Rylaan, Faerie Glen, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41e5ad2ac299c95d2b94486ef1f9a4c071106df57178de462a78dd2f1eef3f39aa1a773c8f54aba7cc6b47855ab24e4d852c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 458 Manitoba Rylaan Faerie Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.782989897415 28.301137135803

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang