+5

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Luke B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Perfect for those not fussed about living just outside of the central Stellies. Very quiet stay. The host was really friendly and also accommodating on my arrival considering I had to arrive a little late due to medical issues. The view was also really beautiful. Very close to certain amenities, i.e. the fuel station 1.5 kms away and also 2 very nice and vibey restaurants. The place itself is also relatively close to hiking trails and wine farms and tasting restaurants in the area. The road is a bit noisy due to it being a main road for morning and afternoon traffic, but that never affected me because I was out most of the day. Overall, very lovely and would highly recommend to someone that isn't exactly willing to spend the high prices of Stellenbosch central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

N tuiskoms! N pragtige eenheid! Teen 'n stiller area in Stellenbosch. Alles was skoon, netjies, verwelkomend en 'n huisie weg van ons huis! Sal vir seker weer daar wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine F
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Safe, clean accommodation. Excellent and relaxing. I can recommend staying at 45D Anesta. It was clean, quiet and safe. I will stay there again. She was friendly and welcoming. She explained clearly how everything works. I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneliese V
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Gerieflik en veilig. Hanli het my sommer tuis laat voel. Haar plek is ruim en gemaklik. Ek het lekker gebly en sal weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2026

Raserig en gebrek aan gemak. Ons het nie van die pad geraas en yskas geraas gehou nie. 'n gerieflike sitbank sou ook waardeer gewees het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Carol M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Ligging is uitstekend. Sal weer daar gaan kuier. Verblyf baie netjies. Hanlie is 'n uitstekende gasvrou, vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

45D Anesta is baie gerieflik en modern. Ons sal graag weer daar wil oorbly. Heerlik ge-Woordfees vir vyf dae lank!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantasties! Alles is baie goed beplan! Lieflike plekkie. Baie vriendelike ontvangs. Ons sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Goeie basis vir werk in die Boland. Goeie waarde vir geld en baie lekker gebly. Ideaal vir besigheidsreise met vinnige internet en plek om by te werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

45D Anesta Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9912edbce6490f89f11febe3ea89032e70bece827cfcda9864a59659e4ed1eaca92d49a9910b002eee8cde0903f10e5d9fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 45D Anesta Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.965378640864 18.861046285775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang