Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (15)

Resensies van Paradyskloof

4.8 / 5  
volgens 30 resensies
Lees regte resensies van Paradyskloof van 30 geverifieerde gaste.
Indien jy Paradyskloof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Paradyskloof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paradyskloof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paradyskloof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Paradyskloof Akkommodasie

20 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR650
R585
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof

Paradyskloof Kamer is 'n privaat eenheid vir 2 in Eden, Stellenbosch, 1,3 km vanaf die nuwe Stellenbosch Mediclinic. Dis langs die hoofhuis in 'n stil woonbuurt en die kamer het 'n privaat ingang en 'n slaapkamer m...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Paradyskloof

Majeka House word deur die eienaar bestuur en bied vreedsame, privaat verblyf in die historiese dorp Stellenbosch. Majeka is die ideale basis vir gaste wat Stellenbosch se interessante winkeltjies, gallerye, museums...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR7 500
R6 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Paradyskloof

Mountain View Luxury Villa is in Paradyskloof, Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan groot groepe, vakansiegangers of sakereisigers. Dié villa het slaapplek vir 12 en beskik oor 6 slaapkamers, waarvan 5 en suite...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof

Mozart 15 is aan die voet van die Stellenbosch-berg en word omring deur wingerde. Dis 'n kontemporêre huis met 2 selfsorg-eenhede. Elke suite is sonnig en helder met wonderlike uitsigte oor die natuurskoon. Moder...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradyskloof

Fleur du Mont is in sekuriteitskompleks in die stil Paradyskloof aan die voet van die Stellenboschberge geleë. Dis naby verskeie winkels, restaurante en net 'n minuut se ry vanaf die middedorp. Daar is 3 ruim kame...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof

Schuilplaats Studio and Overnight Accommodation is in die beeldskone woonbuurt, Paradyskloof, in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir 'n paartjie, vakansiegangers of sakereisigers. Daar is ...

Vanaf
R2 899
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Paradyskloof

Charming Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige, smaakvol versierde villa in die hartjie van die Kaapse Wynlande, met 2 gholfbane, bekroonde wingerd en die historiese dorp, Stellenbosch, binne maklike ...

30% af Winteraanbod!
VanafR1 880
R1 316
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paradyskloof

Stellenbosch Lodge skuil in Blauwklippen Landgoed se wingerde buite Stellenbosch langs die R44 in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dié bekoorlike lodge spog met 'n Kaapse styl en meubels van Oregon-dennehout. O...

Vanaf
R1 233
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Paradyskloof

Penelope's Guesthouse is in Stellenbosch geleë wat minder as 20 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse kus is. Dié gastehuis word omring deur wêreldklas-wynplase en elke suite het 'n bal...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Paradyskloof

41 on Serruria is 'n knus ateljeewoonstel vir 2 gaste in Paradyskloof, Stellenbosch. Die woonstel is vas aan die hoofhuis en het 'n aparte ingang vir gaste se privaatheid. Die eenheid beskik oor 'n slaaparea met '...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Paradyskloof akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Stellenbos blad indien jy na meer Stellenbos akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za