2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Dawson Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
48 on Dawson bied oornagverblyf in die kusdorpie Onrus naby Hermanus.
Die verblyf is op die eienaar se perseel en beskik oor 'n oopplan-kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Bykomende geriewe sluit WiFi, koffie- en teemaakgeriewe en parkeerplek op die perseel in.
Doendinge in die omgewing: swem, haaihokduik, walviskyk, seiljagvaart, kajakvaart, vlieërvlieg, visvang en voetslaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan & Alice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 48 Dawson Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink 48 on Dawson het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Dawson Street, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang