Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

48 on Dawson

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan And Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir 48 on Dawson
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Glyn M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glyn M
Besigheidsreis

A pleasant easily accessible place to stay. Comfortable.

The Kriel's were very friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiehann W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehann W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie lekker gebly en mense is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie. Waardeer julle resensie!

48 on Dawson
Pierre D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvrou was baie gaaf en die kamer was baie netjies.

Hulle was behulpsaam om die adres te stuur en alles te wys. Gawe gasvrou. Maklik te vinde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fine.

We were missing the microwave and the fridge is too small. Please take out the chair in the corner and put a table there with the microwave. Get a bigger bar fridge. Otherwise, all is perfect and the landlord very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-ann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant and the owners are super friendly and helpful.

The room lacked a microwave which is inconvenient and it would be nice to have more space to move about in, especially with two people staying over - I suggest a built in window seat that would provide ample seating yet take up less space than the two armchairs they provide. But the owners were wonderful and provided lots of info to help guests plan their excursions. All in all this was a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Hulle het agteroor gebuig om ons welkom te laat voel en ons 100% geakkommodeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R
Enkelreisiger

Vriendelike mensies. 'n Pragtige en netjiese plekkie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie!

48 on Dawson
Chris M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great value for money and a comfortable stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie!

48 on Dawson
Juan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker, dit is naby aan alles en dit is baie rustig.

Sou graag wou my voertuig in ’n veilige omheinde plek wou stop, maar dit is ook nie die ergste nie. Die area het redelik veilig voorgekom. Daar moet dalk net genoem word dat daar nie kosmaakgeriewe is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was ongelooflik beïndruk.

Die ontvangs was baie vriendelik en professioneel. Sal vir seker weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en rustig.

Baie vriendelik ontvang. Dit is rustig en in ’n mooi omgewing. Kamer was baie mooi en ’n mens kan sien dat baie moeite gedoen word om ’n persoon tuis te laat voel. Ek beveel die plek aan met gedagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie! Waardeer.
Groete.

48 on Dawson
Willie V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Alles in plek en netjies en skoon en die sjokolade was ’n verrassing gewees. Sal weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n petit kamer, super netjies en net reg vir oorslaap as jy 'n enkelreisiger of 'n paartjie is. Die kamer bied alles wat jy nodig het teen 'n baie billike prys.

Die kamer is nie groot nie, maar dit bied jou genoeg ruimte om te doen wat jy moet: lekker slaap. Dit het 'n en suite badkamer met 'n stort, wasbak en wc en met alles wat jy nodig het. Daar is nog ekstras en bederfies in die kamer ook: sjokolade op die bed, koekies by die koffie/tee, melk, suiker, selfs vars drinkwater in die yskas. Daar is veilige parkering vir jou motor. Bowendien is Johan en Alice die perfekte gasheer en -vrou. Hoekom meer betaal as jy alles hier kan vind? Hierdie soort verblyf behoort beter ondersteun te word. Ons het heerlik hier gebly! Ons kan dit aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie. Ons waadeer julle vriendelikheid en die pragtige resensie opreg. Groete Alice en Johan

48 on Dawson
Anese D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anese D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gawe en vriendelike ontvangs. Gerieflik, skoon en netjies. Twee heerlike dae. Dankie!

Sal graag weer hier wil bly as on die geleentheid kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hein En Marieta T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein En Marieta T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was baie netjies en ons het niks gekort nie.

Die gasheer en gasvrou was baie verwelkomend en ons het sommer tuis gevoel. Die eenheid was gerieflik, mooi en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Julie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dadelik tuis gevoel, rustige verblyf.

Aangename gasheer en gasvrou en uiters netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P
Enkelreisiger

Friendly hosts, clean room.

Really enjoyed my stay at 48 Dawson. Clean room. Helpful and friendly people. Near the ocean. Beautiful!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steven R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven R
Enkelreisiger

Slaapkamer was baie netjies en stortgeriewe was baie netjies en skoon.

Lekker gebly en sal dit volgende keer weer gebruik. Rustige vakansie oord vir oud en jonk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minchen C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minchen C

Rustig, stil en pragtig.

Die eienaars is baie gaaf en het my goed laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette V

Goed geleë en baie gasvrye diens.

Johan en Alice was baie gasvry en tegemoetkomend om ons later te laat uitboek sodat ek eers kon slaap na my nagskof. Die feit dat die kamer aan hulle eie huis is was effens onverwags en ek dink dit klassifiseer eerder as Airbnb-akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was net wat ons nodig gehad het - niemand het "interfere" nie, maar terselfdertyd het ons altyd geweet dat ons gasvrou en gasheer beskikbaar was.

'n Lekker kompakte kamer met gesonde beskuit saam met die tee en koffie, WiFi en 'n bonus vir diegene wat sukkel met trappe: 'n handreling! Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam.

Die kamer is ruim, netiies en gerieflik. Die omgewing veilig. Lekker om te gaan stap. Was ‘n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-anne O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gebly.

Ons het verskriklik lekker gebly. Ons sal vir seker weer daar gaan bly as ons in die area is. Dis netjies, veilig en die eienaars is baie oulik en vriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie, waardeer.
Johan en Alice Kriel

48 on Dawson
Elma V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, gerieflik en het aan al ons vereistes voldoen.

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Eienaars was baie vriendelike en baie behulpsaam. Ons het ons tyd daar baie geniet en sal definitief weer van hul verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie, waaedeer.

Johan en Alice Kriel

48 on Dawson
Charlton M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig.

Ek sal enige tyd weer by 48 on Dawson gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie. Waardeer. Altyd welkom.

Groete,
Alice Kriel

48 on Dawson
Paul W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat, clean, friendly, comfortable, good value for money.

Thoroughly enjoyed Onrus and accommodation was excellent. Friendly hosts made stay most pleasant. Super paintings by host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, skoon, vriendelik, gemaklik, goeie waarde vir geld.

Ons het Onrus deeglik geniet en verblyf was uitstekend. Vriendelike gashere het die verblyf aangenaam gemaak. Pragtige skilderye deur die gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Thank you, Was lovely to have you here!

48 on Dawson
Elani V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elani V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, stil eenheid in 'n mooi area.

Heerlike oorslaap gehad, sal definitief weer wil kom en langer bly. Lekker naby aan die see en omliggende restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunette S
Saam met vriende

Rustige, netjiese en lekke plekkie.

Sal definitief ander aanraai om hier te gaan kuier, ontvangs was baie goed en ek sal weer 'n keer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie. Was lekker om julle te ontmoet!

48 on Dawson
Ben S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en vriendelik.

Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang. Alles was aan ons uitgewys om ons verblyf so gemaklik as moontlik te maak sonder om eers te wil soek. Het voorwaar ons verblyf gerieflik en baie skoon gevind. Ek beveel dit baie sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie. Waardeer dit!

48 on Dawson
Maruis V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Maruis V
Enkelreisiger

Skoon, gerieflik en vir seker sal ons weer daarvan gebruik maak.

'n Baie aangename ervaring, skoon fasiliteit, 'n vriendelike verwelkoming en 'n blywende herhinnering. Sien julle vir seker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie!

48 on Dawson
Thomas S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, skoon en gerieflike slaapplek.

Baie goeie oornagverblyf wat werklik goeie waarde vir geld bied. Ideaal vir oornag maar gebrek aan 'n klein kombuisie nie ideaal vir langer verblyf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. Ek moet sê die instansie word as 'n kamer geadverteer met 'n klein yskas en koffie- en tee-maak geriewe. Ook met stort en dus nie 'n woonstelletjie nie.

48 on Dawson
Michelle G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Dit was heel aangenaam, miskien sou mikrogolf 'n aanwins wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie. Ons sal dit in gedagte hou.

48 on Dawson
Marlene B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Gastekamer is volledig toegerus. Alles netjies en baie skoon. Yskassie in kamer was uiters gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Dit was lekker om julle as gaste by 48 op Dawson te hê. Baie dankie vir die resensie.

48 on Dawson
Ian V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek met gasvrye en vriendelike mense.

Verblyf was gemaklik en uiters netjies. Pragtige plek. Mense (Johan en Alice) se gasvryheid, moeite en vriendelikheid is opreg waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop ons sien julle gou weer.

48 on Dawson
Belia D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Sal weer daar tuisgaan. Heerlike verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Ons waardeer julle resensie, baie dankie!
Johan en Alice Kriel

48 on Dawson
Nicolene H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig, ontspanne.

Die rustigheid is net wat ek nodig gehad het, 'n lekker stil area, kamer / eenheid baie netjies, moet sê die advertensie/prent op internet mislei jou nie - lyk presies so. Net reg vir iemand wat bietjie sy gedagtes wil skoonmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

48 on Dawson se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer hieride resensie opreg, julle is baie welkom om weer te kom kuier!

48 on Dawson
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawsonstraat 48, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYjRkZmZlLTcwYTktNGRiMS1iYTkwLTdiMmJlYjBmMmYxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 48 Dawson Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.410127215363 19.169707596302
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem