6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 180 Golf View Road, Section 5 Equaleni, Umzumbe, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
5 Equaleni Holiday House is 'n ruim vakansiehuis in Umzumbe, Hibberdene. Dit is 'n ideale opsie vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende, en spog met pragtige see-uitsigte.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en bied toegang tot 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is met 'n stoof/oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Langs die kombuis is 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitemeubels. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks bied ook 'n swembad vir gaste om te gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jimei Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 180 Golf View Road, Section 5 Equaleni, Umzumbe, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 5 Equaleni Holiday House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
180 Golf View Road, Section 5 Equaleni, Umzumbe, Hibberdene, 4225, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang