6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Flora Drive, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
5 on Flora is in Clanwilliam Hills geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 7 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoof- en tweede slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer is ingerig met 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe asook breekware en eetgerei.
Ander geriewe sluit TV, DStv, WiFi, 'n eetarea, 'n sitarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, 'n braai-area en 'n swembad in. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Hierdie huis is binne die Clanwilliam Hills privaat sekuriteitskompleks geleë en het 'n 180-grade-uitsig oor die Clanwilliamdam en die Sederberge in die weste.
Daar is 2 patrollerende wagte in die nag en 1 wag gedurende die dag. Vir watersport-entoesiaste is daar ook meer as genoeg parkeerplek vir bote.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 5 Flora Drive, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 on Flora Clanwilliam Hills het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Flora Drive, Clanwilliam Hills, Clanwilliam, 8160, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang